Search    

STAAL AFDAKKE

LPM Staal dakke is die leiers in die staalafdak bedryf. Ons spesialiseer in afdakke vir parkeerareas, groot industrièle staalstrukture, geute, chromadek, I-balke, universele balke, boogdakke, plaatstaal, gazebo staaldakke, ontspannings areas en lapa's.

Ons is gebaseer in die Centurion area en ons bedien al die omliggende areas soos Midrand, Pretoria en Johannesburg en groter projekte en strukture landswyd.

Ons is goedgekeur en het ondervinding om strukture by myne en kragstasies op te rig.